Linde strydom biography
Linde strydom biography youtube!
Linde strydom biography
Lindie Strydom: ’n oop hand en ’n oop hart
Elke joernalis het ’n lysie van gunsteling-glanspersoonlikhede. Onderhoude met hulle is nooit moeilik nie, want jy kan hul warmte en opregtheid aanvoel. Hulle is nie arrogant nie, is hartlik, baie tegemoetkomend met hul tyd, reageer altyd op jou boodskappe of e-posse en doen moeite om dinge vlot te laat verloop.
Lindie Strydom is so ’n mens.
Die bonus is dat ’n mens weet lesers is ook mal oor haar. Wie kan dan nou vir Karin van Egoli vergeet? Karin was gaaf, warm, vrolik en geanker al was die spul Edwardse besig met watse gekonkel ook al. Net so is Lindie.
Linde strydom biography wikipedia
Wat verklaar hoekom kykNET-kykers so bly was om haar weer op die kassie te sien as aanbieder van DKNT Gospel, en nou ook van Geloof, Hoop en Liefde.
Ons almal se gunsteling-girl next door was terug in die kollig! Met ons fotosessie vergaap ons span ons aan haar natuurlikheid voor die kamera.
Ook aan haar rustigheid en onopgesmuktheid – ’n skaars eienskap in ’n bedryf waar die ego’s s